Sunday 20 January 2008

Ryno braai "bierhoender"




Nou's daar 3 Evers!


















Daar word troue gehou

Hier's enkele fotos geneem op Anneke en Willis se troue...






Desember by die see

Die prentjies vertel die storie...

Ons begin met die laaste sonsondergang van 2007....

En Heste wat 'n buiteslaap reel vir die aand...wat gehou het tot 21h00 en toe nadat die hele strand se kinders daar is, besluit sy die speletjie is oor!

Die water was hierdie jaar bietjie warmer...maar ek het darem steeds bele in "wetsuits" vir almal...



Dis Heste se George...
En Anene wat Griet van Swartriet se Kersvader ontmoet (wat op die lorrie gekom het!)
En die res van Kersfees met die Familie...