Sunday 26 October 2008

Aslan (die kat) is hier...

Heste se kat het toe onverwags sy opwagting gemaak...hier's die katte-tannie en die "grand entrance" van ousus wat steeds niks vermoed nie!






Ousus hou vir haar Aslan die eerste keer vas...


Die klein Tonkinese het mooi aangepas oor die naweek, met Marne wat "tweede in bevel" was as Heste nie daar was nie...