Wednesday 3 February 2010

Almal is weer op en aan die gang!

Helo.... Ons twee groot seuns! Didi en ChatsOns drie seus so mooi by mekaar! Van links:Didi,Percy en Chats
Nytjie en Percy vang n slapie!
Oupa en Ouma by hulle nuwe karretjie!"KLEIN SUS!" Netjie en Pienie net voor die big bragg van die laerskool! hulle was "Latin" Dit is hoe Inie elke middag moet huiswerk dun...Met chats op ha skoot wat elke kort-kort ha pen vas gryp.

My aartappel baba wat ek vir n week elke dag saam met my moes skool toe vat.

My voete moes toe geplak word na die eerste dag se skooltoe stap aangesien my skoolskoene nuut was en my voete vir 3 weke nie in toe skoene was nie!
Ek in my nuwe grasgroen rokkie wat ek vir die volgende 5 jaar sal moet dra.