Monday, 11 January 2010
Sunday, 10 January 2010
Hello! lanklaas n bietjie moeite gedoen met die blog-sorry! Ons was weer die vakansie op Swartriet en het dit soos gewoonlik baie geniet. Hierdie is pappa se "Power kite" waarmee hy al reeds een keer op gelig is en innie see neer geplons het.
Omdat ouma Ina probleme met haar heup gehad het kon sy ongelukkig nie kom nie .soos julle weet is daar ook nie rerig ontvangs nie so ons het maar met haar gekomminnukeer d.m.v. e mail.
Thursday, 23 July 2009
Ineke sa partyjie was baie lekker.
On het na verskillende lande gerys en in elke land het ons 'n aktiwiteit eie aan die land gedoen.
Van bo af:Italië(Pizza's gemaak),Egipte(In spanne opgedeel en elke span moes een van sy spanmaats 'n mummie maak met 'n rol toilet papier),Die vliegtuig,Ons pilot(Heinrich een van my pelle),Amerika(Ons het hamburgers gemaak),China(Two minute noodle eet kompetisie) en ons was ook in Hawii waar ons 'n hula en limbo kompetisie gehad het.
Die seuns raak groot!!
Die seuns raak omtrent groot,en met die ouderdom kom ook die stoute streke!
Hulle het onderandere my splinter nuwe vere boa nou die aand in die hande gekry....
Hulle verskaf ons hope pret en genot.
Hulle is nou +-7maande oud.
Elke middag 5 uur kom meld hulle aan in die kombuis vir hulle sakkies kos!(Wat hulle nie eers heeltemal opeet nie)
Dit is Chats(Chatri)
Wednesday, 22 July 2009
Heste by die SA's op Rustenburg
Ek en mamma het vir 'n week Rustenburg toe gevlieg vir die drama SA's.
Ons het in 'n baie lekker gastehuis gebly.
Saam met ons het daar een van my drama pellies en haar ma ook gegaan,ons het saam 'n kar gehuur en elke oggend van enigeiets van 9:00-20:00 aangemeld by die Burgersentrum.
Op ons een daggie af het ons na (BAIE PLASTIC!) Sun city toe gegaan en die dag daar deurgebring.
Al het ek met geen medaljes gewen nie het ons nie leë hande terug gekom nie!4200
Ek en mamma het 'n ervaring gehad wat nie een van ons ooit sal vergeet nie!!!
Subscribe to:
Posts (Atom)