Friday 24 July 2009




Lady gaan ook nog van krag tot krag en raak bu die dag gryser(In haar geval witter op die neus!)


Didi kom goed met haar oor die weg maar Chats is 'n ander storie!!

Thursday 23 July 2009






















Ineke sa partyjie was baie lekker.
On het na verskillende lande gerys en in elke land het ons 'n aktiwiteit eie aan die land gedoen.
Van bo af:Italiƫ(Pizza's gemaak),Egipte(In spanne opgedeel en elke span moes een van sy spanmaats 'n mummie maak met 'n rol toilet papier),Die vliegtuig,Ons pilot(Heinrich een van my pelle),Amerika(Ons het hamburgers gemaak),China(Two minute noodle eet kompetisie) en ons was ook in Hawii waar ons 'n hula en limbo kompetisie gehad het.

En dit is Didi(Yindee)


Die seuns raak groot!!


Die seuns raak omtrent groot,en met die ouderdom kom ook die stoute streke!

Hulle het onderandere my splinter nuwe vere boa nou die aand in die hande gekry....

Hulle verskaf ons hope pret en genot.

Hulle is nou +-7maande oud.

Elke middag 5 uur kom meld hulle aan in die kombuis vir hulle sakkies kos!(Wat hulle nie eers heeltemal opeet nie)
Dit is Chats(Chatri)

Wednesday 22 July 2009

Heste by die SA's op Rustenburg

Ek en mamma het vir 'n week Rustenburg toe gevlieg vir die drama SA's.
Ons het in 'n baie lekker gastehuis gebly.
Saam met ons het daar een van my drama pellies en haar ma ook gegaan,ons het saam 'n kar gehuur en elke oggend van enigeiets van 9:00-20:00 aangemeld by die Burgersentrum.
Op ons een daggie af het ons na (BAIE PLASTIC!) Sun city toe gegaan en die dag daar deurgebring.

Al het ek met geen medaljes gewen nie het ons nie leƫ hande terug gekom nie!4200
Ek en mamma het 'n ervaring gehad wat nie een van ons ooit sal vergeet nie!!!