Wednesday 22 July 2009

Heste by die SA's op Rustenburg

Ek en mamma het vir 'n week Rustenburg toe gevlieg vir die drama SA's.
Ons het in 'n baie lekker gastehuis gebly.
Saam met ons het daar een van my drama pellies en haar ma ook gegaan,ons het saam 'n kar gehuur en elke oggend van enigeiets van 9:00-20:00 aangemeld by die Burgersentrum.
Op ons een daggie af het ons na (BAIE PLASTIC!) Sun city toe gegaan en die dag daar deurgebring.

Al het ek met geen medaljes gewen nie het ons nie leƫ hande terug gekom nie!4200
Ek en mamma het 'n ervaring gehad wat nie een van ons ooit sal vergeet nie!!!

1 comment:

The Slates said...

So lank julle dit net geniet het maak die madaljes nie saak nie!