Saturday 28 February 2009

Die nuwe seuns...

Ons wou vir Aslan 'n maat gehad het en Chatri (dit beteken "brave knight") was reeds op bestelling. Na Aslan die Sondag doodgery is, was die teler so gaaf om vir ons hierdie tweetjies te gee. Die twee is onafskeidbaar soos julle kan sien...

No comments: