Saturday 28 February 2009

'n Baie besige begin vir 2009...

Die jaar het begin met 'n stink spoed! Eers was dit die atletiek waar ousus 'n "cheerleader" was. Hulle het die sang gewen....
Toe was dit my en Anene se Afrika verjaarsdag...laat weet as iemand swartpotte soek...daar's 18 om van te kies!
Toe was dit die Valentynsdag sokkie van die Graad 7's. Hier's Anene, Wilna, Celine en Heste...
Vir my verjaarsdag het Nadia de Kock die mooiste fotos van Anene en die kinders geneem. Hier's twee van hulle...

No comments: