Friday 14 May 2010

Nuwe Nuus

Helo almal! sorry het nogal lanklaas bietjie die blog geupdate.
n Paar goed het al weer verander en gebeur sedert die laaste "post".
Ons was op vakansie,ons het dit vreeslik geniet al was daar mamma se rug wat 'n bietjie probleme gegee het.
Ons het ook met BAIE hartseer totsiens gese aan ons geliefde Percy.
Ons het eers die vakansie uitgevind dat hy baie siek was en dat daar geen aner uitweg was nie...AR toe ons terug kom het ons 'n nuwe kitty kat verwelkom in die Nortier huis! Kiki!
'n Skatigge jong meisiekind wat ons omtrent al ons dae gee!!! SY WEET NIE WAT SLAAP BETEKEN NIE!!!
Mamma het ook so 3 weke gelede 'n rugoperasietjie ondergaan...LET WEL,sys terug na haar ou self al blameer sy soms die oortollige narkose vir haar moodswings. hahaha

Hier is 'n paar foto's van ons vakansie! GENIET DIT!Die olifant wou graag vir mamma n soentjie gee! hehehe mamma se gesig is 'n R1000000 werd!!!Dit is 'n regte olifant hoor! JUST SAYING!Soos julle weet leef Neitjie in 'n wêreld van haar eie...Pappa probeer elke tweede dinosourus aanvat vir die titel "ALFAMALE!"Die Clockshop op Dullstroom

No comments: