Showing posts with label Skool toe.... Show all posts
Showing posts with label Skool toe.... Show all posts

Saturday, 20 January 2007

Marne gaan kleuterskool toe...















Marne is gister toe Pre-primer toe...Vir haar nie te moeilik nie, maar miskien swaarder omdat dit die laaste een was (definitief!). Sy's by juffrou Judy in die klas en is baie gelukkig (so ver...)





Tony bou hopelik vndag klaar aan die stoep. Dit is die stoep voor Anene se skool - so daar le nog 'n lang dag van netjies maak voor.