Showing posts with label Swartriet Desember 2009. Show all posts
Showing posts with label Swartriet Desember 2009. Show all posts

Saturday, 28 February 2009

Desember vakansie...weer eens

Soos altyd was die 20 dae op Swartriet hemels! Daar's so baie fotos geneem...maar meeste was maar die gewone...sit op die stoep, gesels en braai!