Tuesday, 1 May 2007

Die foto hierbo is by die SAOU strand geneem in April. Die twee "Kerneelse" het teen mekaar gespeel en Marne het gewen (Oupa was ge"handicap" met die drankie in die hand!)

Die "updated" "in memoriam" foto soos wat Anene dit elke jaar noem...


Ons was ook saam met Rian-hulle Swartriet toe...

Fotos van die bouwerk volg oor so 'n week...en miskien kry ek vir Anene so ver om ook 'n bydrae te lewer!!!!!!

Nou net op Andre afgekom waar hy uit sy beurt " 'n bydrae gelewer het" en maak asof ek lui is! Wil darem net se dat dit MY idee was om die blog te up-date! Mooi bly en liefde daai kant. Anene


Ons leef nog...maar net-net!

Die tweede Nortier met "knaters"...Trixie word toe "Tigger"! Anene het toe haar sin gekry en die dwergkonyn aangeskaf. Ek het my voet neergesit en gese dat daar net EEN sal wees...





















Hier's die kinders saam met Lizzie se kleinkind (Lize)...Lizzie help in die skool en die kleintjie lyk nes haar Ouma...



Ouma Anna word 88 en ouma Hetta 68...






Ons leef nog...maar net-net!

Die tweede Nortier met "knaters"...Trixie word toe "Tigger"! Anene het toe haar sin gekry en die dwergkonyn aangeskaf. Ek het my voet neergesit en gese dat daar net EEN sal wees...


Hier's die kinders saam met Lizzie se kleinkind (Lize)...Lizzie help in die skool en die kleintjie lyk nes haar Ouma...



Ouma Anna word 88 en ouma Hetta 68...






Sunday, 18 February 2007

Kamp staaldraad










Ek en Marne moes toe weer die "kamp" ding gaan doen. Eers is daar geoefen op die stoep en toe het die aand aangebreek...







Daar was weer pret in die swembad...die keer het Oupa Neels saamgedoen aan die pret











Soms is hulle darem "ladies" ook...








Saturday, 27 January 2007

Somer in die RSA















Hier is 'n paar fotos van waar ons kuier rondom die swembad...Dit was baie warm die week - amper elke dag by die 40 grade!
Die bouwerk aan die skool is nou klaar - nou wag ons net vir Tony om die bouwerk aan die boonste verdieping klaar te beplan. Hopelik sal dit gou wees.
Ook 'n paar fotos van Anneke - hulle wat by ons gebraai het.







Die atletiek was ook Vrydag. Heste en Ineke se span moes die "rooiloop" by die "big brag" doen. Ineke het 'n 5 de plak behaal in die uitdunne...















Saturday, 20 January 2007

Marne gaan kleuterskool toe...















Marne is gister toe Pre-primer toe...Vir haar nie te moeilik nie, maar miskien swaarder omdat dit die laaste een was (definitief!). Sy's by juffrou Judy in die klas en is baie gelukkig (so ver...)





Tony bou hopelik vndag klaar aan die stoep. Dit is die stoep voor Anene se skool - so daar le nog 'n lang dag van netjies maak voor.


Saturday, 30 December 2006
















So het Kersfees gekom en gegaan. Anene het, soos gewoonlik, haarself heeltemal oortref met die Kerstafel. Soveel kos dat ons ook nog Kersdag daarvan kon eet!

Sy het ook handgemaakte geskenke vir die oumas en oupa gemaak - die "scrapbook" tegniek is goed toegepas.

Daar was ook vir die eerste keer geskenke van Anneke en Willis...hoop die eerste van baie!

Hier is 'n paar fotos - ek sal probeer om vir Anene so ver te kry om ook 'n slag weer op die "net" te gaan...