Saturday 19 April 2008

April vakansie (Ugie en Hogsback)

R5 se polonie vir 'n honger Hogsback hond... Voor Ouma Ina se plaashuis op Cathcard...
St Patrick on the Hill kerkie op Hogsback...
Ousus na 'n vinnge stappie na die Madonna en Kind waterval op Hogsback...

Mamma probeer nog keer, maar Ousus regeer!

Op die Ugie plaas vir die laaste kuier daar...
Daar is 4 keer vuur gemaak voor alles gaar was...


Na soveel jare sien Tannie Retha vir Rhodes...

Ons het gedink Naudesnek was erg....tot Sanie ons getref het!

Die ou foonhokkie is nie meer op Naudesnek nie...
Ons maak tuin vir die nuwe Ugie huis...

Oom Johan doen die hoender...

Die Ossewakamp...

Die Ossewakamp tussen Cookhouse en Cradock...30 km van die pad af. Daar's 8 waens en die oudste is in 1783 gemaak...











April Vakansie (Sani Pas)

Hier's die hoogtepunt van die vakansie...44 km en 4 uur se ry...



















April vakansie (Giant's Castle en Cathederal Peak)

Marne en haar aap wat sy gekoop het...en die sonhoed gekoop by Howick valle!
Cathederal Peak se moderne kamp...
Ons by die eland (die heel belangrikste dier in die Boesman kultuur)

Die lastige bobbejaan wat ons aartappels gesteel het

Heste maak kos....


Die asemrowende natuurskoon van Giant's Castle...

Die Nortiers stap om Boesmantekeninge te gaan kyk (ons het nie gweet die twee ouer sussies was siek nie!)

Ons huisie...kyk die dak...daar was 'n rths met boesmantekeninge in die middel daarvan!