Saturday 19 April 2008

April vakansie (Ugie en Hogsback)

R5 se polonie vir 'n honger Hogsback hond... Voor Ouma Ina se plaashuis op Cathcard...
St Patrick on the Hill kerkie op Hogsback...
Ousus na 'n vinnge stappie na die Madonna en Kind waterval op Hogsback...

Mamma probeer nog keer, maar Ousus regeer!

Op die Ugie plaas vir die laaste kuier daar...
Daar is 4 keer vuur gemaak voor alles gaar was...


Na soveel jare sien Tannie Retha vir Rhodes...

Ons het gedink Naudesnek was erg....tot Sanie ons getref het!

Die ou foonhokkie is nie meer op Naudesnek nie...
Ons maak tuin vir die nuwe Ugie huis...

Oom Johan doen die hoender...

No comments: