Saturday 19 April 2008

April vakansie (Giant's Castle en Cathederal Peak)

Marne en haar aap wat sy gekoop het...en die sonhoed gekoop by Howick valle!
Cathederal Peak se moderne kamp...
Ons by die eland (die heel belangrikste dier in die Boesman kultuur)

Die lastige bobbejaan wat ons aartappels gesteel het

Heste maak kos....


Die asemrowende natuurskoon van Giant's Castle...

Die Nortiers stap om Boesmantekeninge te gaan kyk (ons het nie gweet die twee ouer sussies was siek nie!)

Ons huisie...kyk die dak...daar was 'n rths met boesmantekeninge in die middel daarvan!


No comments: